1973 Rugbytoer na Noord-Natal

Die eerste rugbyspan het na Noord-Natal getoer. Mnr Martins en mnr Potgieter was die oppassers/slagoffers. Hier is ‘n kort video. Kyk hoeveel klasmaats jy kan herken en verskoon asseblief die stoutigheid. Dit is maar hoe ons was.

2 Responses

  1. Koos, dankie vir die moeite wat jy gedoen het om hierdie video op die webbladsy te kry. Ek onthou mnr martins met sy kort hare. Hy het wiskunde gegee. Groete. Jannie Rossouw

  2. Dankie vir die plasing Koos.
    Interessant.
    Ek herken n hele paar want hulle lyk soos ek julle onthou.
    Ook met leedwese vir ST.
    Was julle hare nie te lank vir skool nie?
    Ek meen kyk nou meneer Maartens se hare!
    Louise (Van As)

Leave a Reply to Louise Vermaak Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *