Drie Vriende word 70, soos ons almal
Koos Marais, Bertus van Zyl en Francois de Vos, drie hegte vriende van die 1973 klas, se 70ste verjaarsdagvieringe het die afgelope paar maande plaasgevind.
Hierdie webblad is geskep vir die 50-jaar reünie van Hoërskool Menlopark se 1973 matrieks, gevier op 25 en 26 Augustus in Pretoria. Dit bevat foto’s, videos en verslae van die spesiale geleentheid. Die blad leef voort as ‘n plek waar klasmaats hul lewensverhale en nuus kan deel. Stuur jou bydrae na kosiemarais@gmail.com. Ons hoop om weer binne die volgende paar jaar saam te reünieer — maar tot dan, kuier ons hier voort.
Koos Marais, Bertus van Zyl en Francois de Vos, drie hegte vriende van die 1973 klas, se 70ste verjaarsdagvieringe het die afgelope paar maande plaasgevind.
Onse professor en TV-persoonlikheid Jannie Rossouw het sopas (nog) ‘n nuwe boek die lig laat sien: Die Boogbrug vanaf “Orania II na Orania III” Dit
Rhodesië het eensydig onafhanklik geword op 11 November 1965. Die Eerste Wêreldoorlog het ge-eindig op 11 November 1918. Willem Theunissen is op 11 November 1955
Hier is ‘n insiggewende artikel, nogeens deur Jannie Rossouw, oor die sluiting van Afrikaanse koerante. Hy skryf na aanleiding van die laaste redakteur van Beeld,
Die eerste rugbyspan het na Noord-Natal getoer. Mnr Martins en mnr Potgieter was die oppassers/slagoffers. Hier is ‘n kort video. Kyk hoeveel klasmaats jy kan
Dit was baie lekker om gisteroggend ‘n epos van klasmaat Herman te kry. Ek plaas dit hieronder, maar vergun my die geleentheid om sy gevoelens