Matrieks van 1973

Menlopark 1973: 50-Jaar Reünie

‘n Webblad vir herinneringe, stories en saamkuier

Hierdie webblad is geskep vir die 50-jaar reünie van Hoërskool Menlopark se 1973 matrieks, gevier op 25 en 26 Augustus in Pretoria. Dit bevat foto’s, videos en verslae van die spesiale geleentheid. Die blad leef voort as ‘n plek waar klasmaats hul lewensverhale en nuus kan deel. Stuur jou bydrae na kosiemarais@gmail.com. Ons hoop om weer binne die volgende paar jaar saam te reünieer — maar tot dan, kuier ons hier voort.

Hoe gaan dit? Vertel vir ons!

Onlangse Plasings

Hilli word 70

Hilli le Roux Cronje het ook die groot 7 bereik. Haar dogter het hierdie pragtige verjaardagkaartjie gemaak. 70 het inderdaad nog nooit so mooi gelyk

Read More »