1973 Rugbytoer na Noord-Natal
Die eerste rugbyspan het na Noord-Natal getoer. Mnr Martins en mnr Potgieter was die oppassers/slagoffers. Hier is ‘n kort video. Kyk hoeveel klasmaats jy kan herken en verskoon asseblief die stoutigheid. Dit is maar hoe ons was.