Thabo Snyman

Geskiedenis:
Na skool het ek studeer by Tukkies vir vyf jaar vir siviele ingenieur
Daarn weermag toe vir twee jaar.

Daarna beurs terug gewerk in Pretoria en Witbank by Spoorweg.
Toe na Middelburg Stadsraad.
Toe WLPU raadgewende ingenieurs.

Daarna werk ek vir my self as ontwikkelaar en raadgewende ingenieur tot nou.
Woon en werk nog steeds in Middelburg.
Wil aftree binnekort by Wittedrift naby Plettenberg baai.

Familie:
Al 46 jaar getroud met Annamarie.
Vier kinders en elf klein kinders.

One Response

Leave a Reply to Richard Dinkelmann Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *