Drie Vriende word 70, soos ons almal
Koos Marais, Bertus van Zyl en Francois de Vos, drie hegte vriende van die 1973 klas, se 70ste verjaarsdagvieringe het die afgelope paar maande plaasgevind. Eers was dit Koos s’n op 9 September, toe Bertus op 5 Oktober en laastens Francois ook bekend as Vos of Vossie, op 28 Desember.