“Nuwe” ou foto’s van Sonja Schroeder Bosch, ons hoofdogter

Sonja het ook in die onderste laai gaan rondkrap en op hierdie foto’s afgekom. Nou wonder ek hoekom ons nog niks van Annette Zietsman en Maggi gehoor het nie. Komaan Annette en Maggi!

Matriekafskeid: Annette Zietsman, Anetha Lochner de Wet, Sonja, Maggi van Wyk Soer, Florette de Leeuw

2 Responses

Leave a Reply to Louisa de Flamingh ( Conradie) Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *