Nog foto’s van die reünie

Louisa Conradie de Flamingh het gister hierdie foto’s van ons groot naweek aangestuur. Geniet dit en stuur nog stories en foto’s asseblief, van nou en van 50 jaar gelede.

One Response

  1. Die 73ers lyk nog besonder goed. Sal nie se almal is so 2jaar weg van 70 af nie. In ons jeug was 70 stokoud.

Leave a Reply to Pierre du Preez Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *