Nog foto’s uit die verlede

Nou kom die bydraes mooi in. Henning het vir my hierdie klompie foto’s gestuur. Die Graad 1 foto’s is merkwaardig. Henning, Vossie, Niek, Ben Lamprecht en Andre Nel is ‘n paar klasmaats wat sedert Graad 1 saam op skool was. Wie is daar nog op hierdie foto wat ek nie kan herken nie en wat in 1973 ook in Menlopark op matriek was?

One Response

  1. Ag ek ht nou so lekker gekyk en weer onthou hoe spesiaal ons matriekjaar en hoƫrskool lewe was! Dankie hiervoor! Die foto van Regt en Johan is van geskiedkundige waarde!!!

Leave a Reply to Louisa de Flamingh ( Conradie) Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *