Mnr Izak Loots kuier by Jannie

Ons oud-musiekonderwyser, mnr Izak Loots het vanoggend by Jannie Rossouw gekuier. Ons klomp matrieks het hom gryshare gegee, dink ek. Ek onthou ook hoe sy (tweeling?)broer vir my, Shortie Snyman, Daan Malherbe en Izak du Plessis Histologie doseer het in ons eerste en tweede jaar aan UP. Wie onthou hom nog?

Mnr Loots voor Jannie se klavier.
Mnr Izak Loots en (prof) Jannie Rossouw.

2 Responses

  1. Meneer Loots

    Jy was heeltemal te saggeaard en sensitief. Ons was ‘n ongehoorsame lot tieners! Ek dink ons kort jou ‘n verskoning. Tog het baie van ons die klasse en die saam sing geniet.

    Dankie meneer Loots

  2. Mnr Loots, ek het jou klasse geniet en veral die feit dat jy die mens in die tiener raakgesien het en met ‘n mooi kyk met ons probeer kontak maak het. Dankie! Geniet die musiek en mooi loop!
    Annette (Zietsman)

Leave a Reply to Karien Scheepers Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *