Ongelukkig kan ek nie in Augustus SA toe kom
nie, dit is seilseisoen. Jammer ek kon nie wakkerbly vir jongste zoom nie!
Hier is skakels waar hierdie oud parkie die nuus gehaal het!
https://www.thewhig.com/news/local-news/first-harbour-pageant-raises-3k-for-easter-seals
https://www.kingstonist.com/news/council-approves-motion-to-support-no-mow-may/
One Response
Elsabe is getroud met Conrad Falkson en by die twee trotse grootouers op die foto is kleinseun Arthur.