Caroline de Swardt (Stassen)

Ek het begin werk by ‘n ingenieursfirma na matriek, is getroud in 1982 en het 2 seuns gehad. Johann is nou 40 en hy woon in die VSA. Deon is 37 en hy woon in Perth Australia. Ek het 2 kleinkinders, Ashley 12 en Lachlan 9. Ek is in 2001 na 19 jr geskei. Ek werk die afgelope 31 jaar by Seeff in ‘n bestuursposisie.
In 2001 het ek na 22 weer kontak gehad met my jeugliefde; hy was elektroniese Ingenieur by die firma waar ek jare terug gewerk het. Ons was 20 jaar saam, ongelukkig is hy op 27 Des 2021 aan ‘n massiewe hartaanval oorlede.
Dis my verkorte storie.

One Response

  1. Jislaaik Caroline. Baie goed om jou na 50jr te sien. Jammer ons kon nie gesels nie. Sal vir Marietjie kontak wanneer die Pretorianers weer bymekaar kom.

Leave a Reply to Pierre du Preez Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *