Ben Lamprecht

In 1981 is ek en Marleen getroud en het ek as n Geoktrooieerde Rekenmeester gekwalifiseer. In 1982 het ons vir n jaar deur Europa met rugsakke gereis. In 1987 het ons in London gewerk en van 1989 tot 1999 in Vancouver gewoon. Tans wissel ons tussen Kaapstad en Hermanus. Ons het n seun en n dogter in hulle 20’s wat albei in die rekenaar industrie werk. Ons reis graag, veral in Europa.

2 Responses

  1. Jislaaik Ben, ook al 10 jaar gelede dat ek en jy tot laatnag gesels het in Brooklyn Pretoria. Hoop om jou weer te sien.

Leave a Reply to Richard Dinkelmann Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *