Abraham Singels

Eers ʼn jaar weermag in Voortrekkerhoogte, toe Landbou gestudeer op Stellenbosch. Daarna my navorsingsloopbaan begin by die Kleingraansentrum in Bethlehem (1979-1980), en voortgesit by Landbouweerkunde Dept., Universiteit Vrystaat in Bloemfontein. Getroud met Elza Brand in 1985 en drie kinders gebore in Bloemfontein tot 1996. Werk daarna by Suikerrietnavorsingsinstituut as gewas-wetenskaplike (crop scientist) in Mount Edgecombe, Durban tot 2020. Verhuis na Langebaan in 2020 vir semi-aftrede, na ons al die jare daar vakansie hou. Ons het tans vier kleinkinders – twee in die Kaap en twee in Sydney. 

Vang vis, speel rolbal, kyk voëls, reis rond en werk wanneer ek wil.

One Response

Leave a Reply to Richard Dinkelmann Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *