Louise van As Vermaak 70
1973 Meneer Van Zyl, later meneer Gerber, bid aan die einde van die dag. Jy staan met jou tas tussen jou voete en wag vir die Amen. Dan fietsloodse toe, blou hoed op die kop. Ek, Elfrieda Terblanche en Tokkie Human. Oor Lynnwoodweg. Queens Crescent tot by the Loop. So