March 24, 2025

Ses klasmaats kuier by Boulders in die Krugerwildtuin

Ons matriekreünie van 2023 het ‘n gawe nadraai gehad. Ses van ons, met ons gades het vir ‘n week in die Krugerwildtuin gaan kuier: Ek (Koos Marais) en Ingrid, Bertus en Esme van Zyl, Francois de Vos met vriendin Rachelle, Charles en Olga Pretorius, Carl Brink en vriendin Lynette en

Read More »

Ek het afgetree. Koos Marais

Henning het gevra dat ek hierdie Facebook plasing met ons klasmaats deel. Daar was nooit stof nie; dit kon dus nie gaan lê nie. Ek verwys na my aftrede wat so paar maande stelselmatig begin het en nou iets van die verre verlede is. Ek kan werklik nie glo dat

Read More »