Rus in Vrede: Jabus Craig

Die Craigs het ‘n sprankel na Menlopark gebring. Ons het destyds almal gesukkel om Jabus en Liam van mekaar te onderskei. Dan was daar daar die mooi jong sussie, Corina en kleinboet Chris. Vandag is ons almal hartseer oor die verlies van die joviale Jabus. Sy afskeidsiens is Vrydag 19 April om 14:00 by Lewende Woord in Brummeria.

By Jabus se begrafnisdiens: Van links na regs: Broer Liam, Mauritz Naude, Annemarie Verwayen, Piet Raath, Susan Potgieter Kleijnhans, Jannie Rossouw, Elna Venter, Dirk Bezuidenhout en Pierre du Preez.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *