Plasings

Die Groot Aand by Blue Crane

Ons het heerlik gekuier. Later meer (ons moet nou skool toe gaan!)   Dit is nou later. Sondagoggend. Ons kan nou rustig terugkyk op ‘n onvergeetlike naweek, 50 jaar nadat ons in matriek was. Gisteraand het ons die naweek afgesluit saam met die matrieks van 1983, 1993, 2003 en 2013.

Read More »

Nog foto’s van Gera (kolbe) Botes

Gera het ‘n boodskap gestuur: Hallo Kosie Ek is so jammer ek kan nie die reunie bywoon nie..en het toe gaan krap tussen al my ou fotos en op n paar afgekom. 1. Matriek funksie saam met ouers : a  boonste foto van agter : Florette de Leeuw, Gerda v

Read More »

Ke Nako! Dit is tyd!

Uiteindelik het die groot naweek aangebreek. Ons hou reünie en die maats het saamgetrek. Die naweek is vanoggend afgeskop met ‘n tipiese skoolopeningseremonie in die nuwe amfiteater wat twee weke gelede ingewy is. Voorheen was dit net ‘n hoop grond. Daarna het hoofseun Henning Pieterse en hoofdogter Sonja Schroeder Bosch

Read More »

Le Roux Jooste

Dankie aan julle almal. My skooldae as n Parkie between nou soveel meer. Soveel inspirasies wat eers jare later betekenis gekry het. Die slimmes, die atlete, die grapmakers, die skaam en stil maar diep dinkers. Almal van julle het my lewe beinvloed. Dankie.Ek het my vrou, Cathy du Buisson in

Read More »

Die Eggo Vierde Kwartaal 1973

Klik op die skakel om op jou eie rekenaar af te laai: https://www.dropbox.com/scl/fi/hllyahkxs5h6bi3msrbms/Eggo4.pdf?rlkey=e23lt6ubl4lfsosk1w6vh2ku2&dl=0

Read More »

Die Eggo Tweede Kwartaal 1973

Klik op die skakel en laai op jou eie rekenaar af. https://www.dropbox.com/scl/fi/9640xyksf2wi20yt7dj98/Eggo2.pdf?rlkey=rahn9crih3ruw3598mgzk5fkz&dl=0

Read More »

Die Eggo Eerste Kwartaal 1973

Hier is (na die vierde probeerslag) ‘n skakel om die eerste Eggo af te laai: Let wel, die lêer is te groot om direk oop te maak. Jy sal die lêer eers moet aflaai op jou eie rekenaar. Dit sal die moeite werd wees! https://www.dropbox.com/scl/fi/ze9bmeup9v4twy7z9bizp/Eggo1.pdf?rlkey=vyrn0fyy4pes19njkrm2m6gzl&dl=0

Read More »

Eggo 1973 Eerste Kwartaal

Danksy Henning Pieterse kan ons nou lekker lees en terugdink aan ons skooldae. Hier is die eerste van die vier Eggo’s van daardie wonderlike jaar.

Read More »

Romeo and Juliet 1973

Uiteindelik het ons twee foto’s van Tannie Kate se epiese produksie ontvang. Baie dankie aan Martjie Roos wat dit ingestuur het.

Read More »

Coen en Gretha Bezuidenhout

Coen en Gretha was albei saam met ons in matriek. Gretha was ook Tukkies se joolkoningin. Hulle is later getroud. Coen en Gretha het ‘n wye pad internasionaal geloop as diplomate en was gelukkig met besoeke van vele van ons 73 Klas.  Woon tans in Somerset Wes met Andre Nel as

Read More »

Anne Greeff

Anne, ‘n gewaardeerde vriendin, is te besig of te lui om vir my haar lewensverhaal te skryf. Daarom skryf ek iets oor haar. Anne bly haar lewe lank in Pretoria. Sy is ‘n suksesvolle eiendomsagent. Sy speel gereeld gholf en ek (KM) sien haar gereeld Sondae in die kerk. Sy

Read More »

Wyle Retha Cilliers

Retha se getroude van was Paladini. Hier is ‘n huldeblyk wat in Timeslive verskyn het. Sy was ‘n merkwaardige vrou. https://www.timeslive.co.za/sunday-times/lifestyle/2014-03-02-obituary-retha-cilliers-pied-piper-who-led-children-on-a-joyful-dance/

Read More »

Wyle Danie Wium (1956-2015)

Danie was ons hoofseun, maar hy het ons ontval in 2015. Ons eer sy nagedagtenis met hierdie kort huldeblyk deur sy broer Jan. Danie Wium was hoofseun in 1973. Met sy afsterwe in 2015 het dit ʼn baie groot leemte gelaat vir almal wat hom geken het. Hy was nie

Read More »

Meneer Booysen kuier by die skool

Ons gewilde en bekende onderhoof, later skoolhoof, wat so groot deel was van die vestiging van die atletiekkultuur het by die skool kom kuier. Leeshttps://m.facebook.com/story.php?story_fbid=pfbid02S5LZrAb2gyuM1qx9g7D3pyyiWA5jCuCVzmNWrDLFsdTCZRRcXZfULe1HxXoHQZkNl&id=100080355863547&sfnsn=scwspwa&mibextid=RUbZ1f

Read More »

Marina (van Gass) Klomp

Studeer B.Cur Verpleegkunde by UP(Tukkies)1974-Junie 1978.Tree in huwelik met Henri Jan Willem Klomp wat medies by Tuks studeer het.Tree in huwelik 4November 1978 en is nou al reeds 43 jaar getroud met 3 pragtige dogters almal getroud en 4 kleinkinders.2 seuns en 2 dogters onderskeidelik 3,5 ,9 en 10 jaar

Read More »

Nog foto’s uit die verlede

Nou kom die bydraes mooi in. Henning het vir my hierdie klompie foto’s gestuur. Die Graad 1 foto’s is merkwaardig. Henning, Vossie, Niek, Ben Lamprecht en Andre Nel is ‘n paar klasmaats wat sedert Graad 1 saam op skool was. Wie is daar nog op hierdie foto wat ek nie

Read More »

Magdel de Vries (Maggie Mouton)

Hello julle, Vlooi (Magdel) de Vries hier, nou beter bekend as Maggie Mouton.Ek het my man Alan Mouton in Pretoria ontmoet in 1979 toe hy sy siviele ingenieurswese moes kom klaar “swat” by Pretoria Technikon. Hy en sy pel Dicky Kotze was die enigste Ingenieurstudente vir die jaar 1979 by

Read More »

Ons klasfoto’s

Hier is ons klasfoto’s met die name soos dit in die Eggo verskyn het. Klas 10-2 se foto het sonder name verskyn. Niek Grové, een van daardie klas, sê, tong in die kies, dat hy dink die skool het dit aspris gedoen! Help ons deur die name by te voeg

Read More »