Plasings

Rus in Vrede: Jabus Craig

Die Craigs het ‘n sprankel na Menlopark gebring. Ons het destyds almal gesukkel om Jabus en Liam van mekaar te onderskei. Dan was daar daar die mooi jong sussie, Corina en kleinboet Chris. Vandag is ons almal hartseer oor die verlies van die joviale Jabus. Sy afskeidsiens is Vrydag 19

Read More »

RIV Willem van Zyl

Willem van Zyl is verlede week oorlede aan pankreaskanker. Hilde Eiselen het vir Henning geskryf: Just a month short of his 69th birtday. He was diagnosed in December 2022. Treatment followed, and there were times of hope, but the pancreas is an irreplaceable vital organ. He asked me to visit

Read More »

Johan Biermann

Aloha Parkies Dit was lekker om na die video van die reünie te kyk en om julle stories op die webblad te lees! Ek was ‘n maand na die reünie in Suid Afrika om by familie en vriende te kuier. Ook om my dekades-lange droom om ‘n luiperd in ‘n boom

Read More »

Ditjies en datjies

Pierre du Preez wat ‘n week gelede ‘n hartomleiding ondergaan het is gister na ‘n gewone saal geskuif. Hy sien daarna uit om môre huistoe te gaan. Die uwe, Koos Marais, het vanoggend op ‘n ou skoenboks met skoolgoeters afgekom. Daaruit het ek ‘n ou koerantartikel gehaal. Ek en wyle

Read More »

Pierre du Preez in hospitaal

Pierre was by al die reünie geleenthede. Hy het “niks makeer” nie, maar het Maandag onder die mes deurgeloop en ‘n vyf vat hartomleiding prosedure ondergaan. Dit gaan beter met hom en hy begin al kieskeurig oor die hospitaal se kos raak. Ons bid vir ‘n volledige herstel.

Read More »

Nog Foto’s van Hillside Tavern kuier

Susan (Potgieter) Kleijnhans het ‘n paar foto’s aangestuur. Dit was ‘n baie lekker aand. Ons maak volgende jaar weer so. Intussen kan julle gerus nog nuus oor ons klasmaats se doen en late aanstuur.

Read More »

Reünie van die Reünie

‘n Groot groep van ons het gister heerlik gekuier by Hillside Tavern. Dit was regtig ‘n lieflike aand. Op een stadium het die gekuier my laat dink aan Marita van der Vyver se boeke Wegkomkans en die onlangse Laaste Kans. Ons lewens het baie wye en verskillende draaie geloop. baie

Read More »

Mini-reünie Maandag 27 November by Hillside Tavern

‘n Paar 1973 Matrieks het aangedui dat hulle volgende Maandag saam met Jan van Loosen, wat al die pad van Nederland af gekom het gaan kuier. Ek het met Hillside Tavern gereël vir ‘n groot tafel vanaf 17:00. Vir die wat wil eet noem ek dat die kombuis eers vanaf

Read More »

Wêreldbeker is weer ons s’n

Die opskrif is sommer klikaas (click bait), maar dit is tog die waarheid. Lank lewe die Springbokke! En as hulle so aanhou dalk die Proteas ook. Sonja Schroeder Bosch het vanoggend twee skakels aangestuur. Die een bevat nog meer as 150 foto’s van die https://menlobond.co.za/60-jaar-reunienaweek/reünie en die ander is ‘n

Read More »

Jan van Loosen kry pak, en ‘n onnie ook

 As die oudste van vyf kinders (almal in Suid-Afrika gebore) in die immigrantegesin van Loosen uit Holland, het ek my aangemeld by Menlopark Hoërskool op die eerste dag van die vierde kwartaal van 1970 in standerd 7. Die eerste 3 kwartale van daardie jaar was ek leerling van Pinetown Hoërskool

Read More »

Mini-reünie Maandag 27 November 2023

Een van ons 1973 klasmaats, Jan van Loosen, het bykans ‘n jaar gelede reeds sy vliegkaartjies vanaf Nederland Suid-Afrika toe gekoop met die doel om ons reünie by te woon. Op daardie stadium was die plan nog om die reünie die laaste naweek in November te hou. Toe kom die

Read More »

Lekker herinneringe van Herman van Vuuren

Ek het vanoggend hierdie storie van Herman gekry en lank en innig gelag. Geniet dit, terwyl ons nog aan hierdie “kant” van Saterdag se wedstryd is: Uhuru manne. Wie onthou nog AM van Schoor se praatjies net voor 7 in die aand? Om weer die gesigte te sien met wie

Read More »

Nog foto’s van die reünie

Louisa Conradie de Flamingh het gister hierdie foto’s van ons groot naweek aangestuur. Geniet dit en stuur nog stories en foto’s asseblief, van nou en van 50 jaar gelede.

Read More »

Karien (Scheepers)Polley se toespraak by geleentheid van ons 50-jaar reünie

Lekker om hier te wees en ek hoop julle geniet ons oorsig.  Ek het altyd die gevoel dat ons gelukkig was met die era waarin ons gebore was. Van die nougesette Christelike,nasionale opvoeding wat apartheid op ons afgedwing het, tot die monumentale verandering wat ons in ons land beleef heten nog gaan beleef. Soveel vir die filosowe wat sê: ”may you live in interesting times!” My

Read More »

Video van ons feesvieringe by Blue Crane

Die matriekklas van Hoërskool Menlopark het Vrydagaand 25 Augustus 2023 hul 50-jaar reünie op vrolike wyse gevier. Hier is ‘n video van die amptelike deel van die aand.https://drive.google.com/file/d/1LcQVtsM28fyeXq1noZmiTt0Lo-ZHP_4v/view?usp=sharing

Read More »

Sonja (Schroeder) Bosch se toespraak

Hier is Sonja se toespraak by geleentheid van ons 50-jaar reünie wat Vrydag 25 Augustus 2023 by die skool en by Blue Crane plaasgevind het. Sonja was ons hoofmeisie en sy is vier of vyf tale magtig. Geen wonder sy het ‘n roemryke loopbaan as professor en hoof van die

Read More »

Jannie Rossouw se toespraak Saterdagaand

Jannie het vir ons sy toespraak van Saterdagaand by Blue Crane gestuur. Hier is dit: ’n Terugblik op die skool, ons onderwysers en ons klasmaats na 50 jaar Jannie Rossouw 25 Augustus 2023 ’73 Parkies re-unie Liewe vriende Dit is ‘n groot voorreg om vanaand met julle almal te praat.

Read More »

Boodskap van Jan van Loosen

Ons gloei nog in die kole van Vrydagaand se “vuurtjie” by Blue Crane. Hier is ‘n videoboodskap wat ons van Jan van Loosen ontvang het en wat op die skerm verskyn het. Party van ons het dit dalk nie gesien nie omdat hulle buite by die regte vuur gekuier het.

Read More »

Jannie Rossouw in Rapport

Jannie het gisteraand belowe om meegaande artikel in vanoggend (26 Augustus 23) se Rapport vir ons in elektroniese formaat beskikbaar te stel. Intussen is hier ‘n skermgreep. Wat vir Nommer 1 geld, moet tog ook Jan Publiek geld? Jannie Rossouw Besoekende professor en ‘n afgetrede Adjunkhoofbestuurder van die SA Reserwebank

Read More »