Ons klasfoto’s

Hier is ons klasfoto’s met die name soos dit in die Eggo verskyn het. Klas 10-2 se foto het sonder name verskyn. Niek Grové, een van daardie klas, sê, tong in die kies, dat hy dink die skool het dit aspris gedoen! Help ons deur die name by te voeg in die kommentaar.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *