Marianne (Koelman) Wessels

Ek is ‘n gebore Pretorianer, was in Laerskool en Hoërskool Menlopark en bly nogsteeds in die omgewing. Na skool het ek B Com Ekonomie by Tukkies geswat.

Wessel en ek is in Januarie 1978 getroud en het drie kinders – Alet, Heloise en Tewie.

Heloise het in 2002 gematrikuleer aan Die Hoërskool Menlopark

Ons is geseënd met 5 kleinkinders.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *