Uncategorized

Linda Rennhackamp

After leaving Menlopark High, I went to Tuks to study Anthropology.  Shortly after graduating, I met an English hydrogeologist called Chris.  We instantly had a great connection.  We got married in 1979, with a baby girl (Gail) following soon afterwards.  We moved to the UK for a year while Chris

Read More »

Annette (Zietsman) Pretorius

Ek woon in Port Elizabeth sedert 1981. Ek het ná skool B.A.(Ed) studeer by die Universiteit van Pretoria en toe Engels Tweede Taal gegee by Pretoria-Wes Hoërskool en tennis en hokkie afgerig. Ek en Ockert (Neil) Pretorius het jonk getrou. Hy was ook op Menlopark, 1972 in matriek. Hy het

Read More »

Karien Scheepers Vervolg

Ek (Koos Marais) plaas graag hierdie stukkie nuus. Een van die lekkerste dele van die reünie is die skielike geselsies met vriende met wie ons vyftig jaar gelede kontak gehad het. Ek onthou Karien baie goed want ons kom van albei van Laerskool Lynnwood. Haar pa, oom Hein Scheepers was

Read More »

Jannie Rossouw in vanoggend se koerant

Ons kan baie trots wees op een van ons klasmaats wat gereeld op TV en in die koerante verskyn. Hier is iets wat Jannie in vanoggend se Beeld geskryf het. Ek wil ons ander klasmaats aanmoedig (smeek) om die vrymoedigheid te neem om enige nuus oor hulleself of ander klasmaats

Read More »

Amptelike uitnodiging vanaf Hoërskool Menlopark

Hiermee graag die uitnodiging wat julle aan julle klasmaats via WhatsApp of e-pos kan stuur wat al die basiese reëlings verduidelik. Ek heg ook ‘n Facebook asook ‘n Instagram prentjie aan wat julle dan op julle groepe kan plaas tesame met die teks van die uitnoding as volg:  Die skool

Read More »

Gesels saam – Koos Marais

Julle sal opmerk dat die vorige plasing deur Jannie Rossouw iets vertel van wat ons onthou van 1973. Jannie het my gekontak en gevra of ons nie iewers op hierdie webblad ruimte kan maak vir lekker gesels nie, soos op Facebook of een van die miljoene forums. Ek was al

Read More »

Wat onthou ons van 1973? Jannie Rossouw

Na ‘n baie gesellige Zoomgesprek met sommige van ons 1973-klasmaats op Saterdagoggend, 15 April 2023, het ek gewonder wat ons van 1973 onthou. Ek stel dus hierdie rubriek vir die webbladsy voor, waar enige persoon herinneringe uit 1973 met die groep kan deel. In ‘n poging om dit af te

Read More »