Studente

Jeanne Viviers

Ek lees al die mooi herrinneringe wat julle van julle skooldae gehad het en verstaan ook beter. Ek was ‘n ‘inkommer’ en was net my laaste 2 jaar deel van Menlopark Hoër. Dit was vir my redelike traumatiese jare gewees aangesien ek – vanuit ‘n plattelandse dorpie – min verstaan

Read More »

Millie (Wessels) de Villiers

Ek is in 1975 getroud met AB de Villiers en het 3 seuns. Ons het op Tuks ontmoet. Sonja de Bruyn het die ontmoeting gereel. AB was saam met haar op ons matriekdans. Ons de Villierse is nou 15, met 3 beeldskone, slim skoondogters en 7 gesonde, pragtige kleinkinders. So geseend! Dit

Read More »

Henning Herbst

 Na skool het ek 2 jaar diensplig gedoen. Daarna begin ek studeer by Universiteit Pretoria aan my BA studies met staatsleer en internasionale politiek as hoof vakke. Ek ontmoet my vrou Alida Herbst (van der Merwe) in 1980 en ons trou 8 maande later. Sy was ook ‘n parkie en

Read More »

Louisa (Conradie) de Flamingh

In 1968 verhuis my ouers met Swaziland se onafhanklikheidswording Pretoria toe, waar my pa as Polisiekapelaan begin werk. Ek moes die volgende jaar Hoërskool toe en gelukkig besluit my ouers om my by Menlopark H/S i.p.v. Affies in te skryf. As plattelandse meisie was Menlopark goed vir my. Ek het

Read More »

Ingrid (Nieuwoudt) Krige

Na skool, wat ek baie geniet het, is ek terug Stellenbosch toe waar ek groot geword het. n Heerlike 4 jaar het gevolg. Swot, vriendinne, pret. In my HOD jaar ontmoet ek Willem toe ek en n vriendin by hulle gaan brug speel. Ons is nou 45 jaar getroud.Na n loopbaan

Read More »

Gys van der Westhuizen

1974 het ek diensplig gedoen eers te Lenz en toe Wonderboom in Pretoria. Tydens ‘n wedstryd vir Weermag onder 20 skeur ek my knie ligamente en kapsel sodat ek vir meer as 4 maande in 1 Mil in Voortrekkerhoogte deur bring. 1975 het ek by Tukkies begin met B Com

Read More »

Valerie Pretorius

Ek en ‘n groepie 73 Parkies het die voorreg gehad om vir 5 jaar aan die voete van Mej Valerie Pretorius Duits te leer. Gister loop ek haar weer raak in Universiteitsoord se kerk waar ons saam met ‘n duisend ander toeskouers was om na ‘n uitvoering van die befaamde

Read More »

Shortie Snyman

My Menlopark hoërskool tyd was fantasties, waarskynlik omdat die balans tussen akademie en sosiaal nie reg was nie. Maar ten spyte van my goeie vriende se hulp het ek matriek met universiteit vrystelling geslaag. Tot my verbasing het ek ‘n telegram in Januarie 1974 gekry van UP af om te

Read More »

Forrester Schoeman

Ek is ‘n prokureur en bly in Pretoria. Ek het drie dogters en ses kleinkinders. Bogenoemde was al inligting wat redakteur Koos Marais uit Forrie kon kry. Op geslepe wyse het Koos bevestiging gekry dat einste Forrester nie minder nie as 27 Comrades Marathons susksesvol voltooi het, die laaste vyf

Read More »

Susan Potgieter

Ek is ‘n gebore Pretorianer. Ek was in Lyttelton op Laer- en Hoërskool tot 1970 en ons het toe Pretoria-Oos toe verhuis, waar ek vanaf 1971–1973 op Menlopark was. Dit was drie baie gelukkige jare van my skoolloopbaan. Na skool het ek by die Universiteit van Pretoria my BA(LO)Hons en

Read More »

Annemarie (Verwayen) van Zyl

Ek het na matriek by Tuks radiografie gestudeer. In Desember 1976 is ek met my skoolkys, Nic van Zyl getroud. Ek het Nic in 1989 in ’n tragiese motorongeluk verloor. Ek het drie kinders en twee lieflike kleinseuns. In September 2019 het ek my dogter Riana ook in ’n motorongeluk

Read More »

Anetha (Lochner) de Wet

Hier sit ek nou – 67 jaar oud. Hoe vinnig het die tyd nie verbygegaan nie? Dit voel soos gister dat ek ’n jong meisie in Menlopark was. Soms verlang ek nog na my jeug. Na skool het ek Universiteit Pretoria toe gegaan waar ek tale gestudeer het.  Tale, tale,

Read More »

Carl Brink

Na matriek die normale weermag vir 2 jaar. Daarna begin ek by Volkskas vir n hele aantal jare. Vandaar is ek na n rekenmeesters firma maar het moeg geraak vir al die syfers. Skuif toe na brandstof industrie en het n aantal garages bestuur. Dit is ook hoe ek by

Read More »

Bertus van Zyl

Ek is na matriek na die weermag vir militere diensplig waarna ek by Tukkies regte gestudeer het. Ek was vir 36 jaar in n regspraktyk in Pretoria en het in 2015 afgetree Ek is getroud met n wonderlike vrou, Esmé, en ons vier hierdie jaar ons 40ste huweliksherdenking. Ons het

Read More »

Mauritz Naudé

Na matriek is ek vir diensplig Lugmag toe. Tydens my diensplig en as burgerlike werk ek as grafiese kunstenaar by die weermag se televisie studios (Kollege vir Opvoedkundige Tegnologie  – KOLOT).  Daarna is ek TUKS toe en studeer Argeologie, waar ek ook vir drie jaar vir die Department van Argeologie

Read More »

Charles Pretorius

Ek (Koos Marais) gaan nou iets sê oor my goeie vriend Charles Pretorius wat nog nie in sy besige skedule kon tyd inruim om vir my ‘n kort biografie te skryf nie. Charles het na skool diensplig gedoen as valskermsoldaat. Daarna het hy homself bekwaam as siviele ingenieur en toe

Read More »

Karien (Scheepers) Polley

Hoe som mens vyftig jaar se lief en leed in ʼn paar paragrawe op?  Na matriek gaan studeer ek drama op Stellenbosch en later op Tukkies. Daarna het ek vir ‘n jaar film- en televisie werk gedoen. In 1978 trou ek met James Polley en  ons vestig ons in Kaapstad.

Read More »

Willem Theunissen

Na matriek het ek BComm LLB op Stellenbosch Universiteit verwerf. Wat ‘n wonderlike tyd in my lewe.  Soveel nuwe vriende , pret en baie geleer. Eers in die beroemde ( tans berugte) Huis Marais. Ek het die laaste twee jaar saam met Ernest Heunis (saam met ons in Matriek) in

Read More »

ST Potgieter

Na matriek begin ST sy teologiese studies in BA BD by die Universiteit van Pretoria. Hy legitimeer in Desember 1980. Tydens sy studiejare by Tukkies is hy ‘n inwoner van die manskoshuis Sonop. Hy is  lief vir sport en speel rugby en tennis vir die koshuis, onder-20 rugby vir Tukkies

Read More »

Piet Robbertse

Ek het vir 25 jaar op provinsiale vlak Skaak gespeel en was baie jare in die top 10 in Suid Afrika voor ek opgehou het. Ek speel reeds 42 jaar lank rolbal saam met my vrou. Beide van ons het ons provinsiale klere verwerf. Ek het as kaptein (Skip) die

Read More »