Onse professor en TV-persoonlikheid Jannie Rossouw het sopas (nog) ‘n nuwe boek die lig laat sien: Die Boogbrug vanaf “Orania II na Orania III” Dit vertel die verhaal van die ontstaan van die plek en hoe dit verkoop is en later die beroemde plek wat dit vandag is, geword het.
Jy kan ‘n eksemplaar koop by https://naledi.co.za/product/die-boogbrug-vanaf-orania-11-na-orania-111/

