Ons klasmaats het ‘n sonskyndag (vir ‘n verandering) in die Kaap gehad. Onse Elsabe het spesiaal uit Kanada kom kuier en ‘n groep 73ers het ‘n mini-reünie gehou. Ons kan aanvaar dat die wyn gevloei het. Henning skryf: “Die klomp Kapenaars en twee van Kanada het vanmiddag heerlik saam by Kirstenbosch gekuier. Elsabe Falkson – voorheen Jacobsz en haar man Conrad was die eregaste uit Kanada. Ook om die tafel was Abraham Singels, Etienne de Villiers, Karien Scheepers, Willem Theunissen, Johan Koornhof en Astrid, Inez Buiten en haar man Wulf, Tak Hiemstra en Elsa, Anneke van de Vegte, Sierk Ybema en Retha, Henning Pieterse en Kirstin.”














One Response
Baie dankie Henning vir al die reëlings.Dit was heerlik om almal weer te sien, varal vir Elsabé wat ek in 40 jaar nie gesien het nie. Dankie almal. xx