Coen en Gretha was albei saam met ons in matriek. Gretha was ook Tukkies se joolkoningin. Hulle is later getroud. Coen en Gretha het ‘n wye pad internasionaal geloop as diplomate en was gelukkig met besoeke van vele van ons 73 Klas. Woon tans in Somerset Wes met Andre Nel as ons Buurman.
Ons Seun Wouter(26) werk vir die Bravure Groep in Jhb.
Viva la Vida Parkies!!



