Le Roux Jooste

Dankie aan julle almal. My skooldae as n Parkie between nou soveel meer. Soveel inspirasies wat eers jare later betekenis gekry het. Die slimmes, die atlete, die grapmakers, die skaam en stil maar diep dinkers. Almal van julle het my lewe beinvloed. Dankie.
Ek het my vrou, Cathy du Buisson in 1976 ontmoet. Getroud in 1980. Twee dogters en twee kleindogters. Na 40 jaar in die farmaseutiese bedryf is ek nou afgetree. Bly tog te lekker in in die Blue Ridge Mountains net buite Asheville in North Carolina. Ek ry bergfiets, speel tennis en golf en geniet die natuur. Beste wense vir julle almal.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *