Anne Greeff

Anne, ‘n gewaardeerde vriendin, is te besig of te lui om vir my haar lewensverhaal te skryf. Daarom skryf ek iets oor haar. Anne bly haar lewe lank in Pretoria. Sy is ‘n suksesvolle eiendomsagent. Sy speel gereeld gholf en ek (KM) sien haar gereeld Sondae in die kerk. Sy reis graag, veral na Europa. Sy het vir my ‘n klompie foto’s van ons skooldae gestuur.

One Response

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *