Marina (van Gass) Klomp

Studeer B.Cur Verpleegkunde by UP(Tukkies)1974-Junie 1978.Tree in huwelik met Henri Jan Willem Klomp wat medies by Tuks studeer het.Tree in huwelik 4November 1978 en is nou al reeds 43 jaar getroud met 3 pragtige dogters almal getroud en 4 kleinkinders.2 seuns en 2 dogters onderskeidelik 3,5 ,9 en 10 jaar oud.Doen in 1980 Onderrig diploma in Verpleegkunde en in 1984 VerpleegAdministrasie by Unisa.In 2002 besluit ek nadat ek vir 20 jaar nie gewerk het nie om Beroepsgesondheid te gaan studeer en werk vanaf 2003 tot April 2023 in die veld.Ons woon nou reeds 35 jaar in die Kaap en gaan gereeld wildtuin toe.Ons as gesin is versot op die bos en dan uiteraard ook die see.Ons sal die reunie ongelukkig nie kan bywoon nie en hoop die wat gaan dit sal geniet.Kaapse Klomp groete.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *