Hier is ‘n voorlopige lys van name van 1973 Matrieks wat die twee funksies, Vrydagaand by Blue Crane en Saterdagaand by die skool gaan bywoon. As iemand se naam per ongeluk weggelaat is laat weet ons asseblief. Jy kan vir my (Koos) kontak by 0722005973 of kosiemarais@gmail.com of selfs die webblad se kommentaarfunksie gebruik.
One Response
Nog paar name het bygekom vir Vrydagaand se funksie: Chris Henrico, Patrys Venter, Francois de Vos. As ek iemand vergeet het skryf asb sommer hier as ‘n antwoord.