Valerie Pretorius

Ek en ‘n groepie 73 Parkies het die voorreg gehad om vir 5 jaar aan die voete van Mej Valerie Pretorius Duits te leer. Gister loop ek haar weer raak in Universiteitsoord se kerk waar ons saam met ‘n duisend ander toeskouers was om na ‘n uitvoering van die befaamde Capital Singers te kyk. Ek vertel haar toe van ons reünie en dat sy ‘n eregas sal wees. Sy is opgewonde om te kom deel in ons vreugde.

2 Responses

  1. Baie dankie vir die nuus en die foto, Koos. Dit sal wonderlik wees om Juffrou Pretorius by die reünie te ontmoet na al die jare!

  2. Ek’s ook baie bly dat ons weer vir Fraulein Pretorius by die Reunie gaan sien!
    Die deuntjie van “Ich weiss nicht was soll es bedeuten, dass Ich so traurich bin” (Lorelei) wat sy vir ons geleer kom dikwels weer terug na my.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *