Jannie Rossouw in vanoggend se koerant

Ons kan baie trots wees op een van ons klasmaats wat gereeld op TV en in die koerante verskyn. Hier is iets wat Jannie in vanoggend se Beeld geskryf het. Ek wil ons ander klasmaats aanmoedig (smeek) om die vrymoedigheid te neem om enige nuus oor hulleself of ander klasmaats ook hier te plaas. Ons is nie almal beroemdes nie, maar almal van ons het iewers ‘n verskil gemaak. Skryf en vertel vir ons. E-pos kan aan my gestuur word by kosiemarais@gmail.com

One Response

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *