Boodskap van Jan van Loosen

Ons gloei nog in die kole van Vrydagaand se “vuurtjie” by Blue Crane. Hier is ‘n videoboodskap wat ons van Jan van Loosen ontvang het en wat op die skerm verskyn het. Party van ons het dit dalk nie gesien nie omdat hulle buite by die regte vuur gekuier het. Baie dankie Jan vir jou moeite om die boodskap te stuur en aan ons te dink.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *