Nog foto’s van Gera (kolbe) Botes

Gera het ‘n boodskap gestuur:

Hallo Kosie

Ek is so jammer ek kan nie die reunie bywoon nie..en het toe gaan krap tussen al my ou fotos en op n paar afgekom. 1. Matriek funksie saam met ouers : a

 boonste foto van agter : Florette de Leeuw, Gerda v Huyssteen,Sustelle ? Martjie Roos, Maggie v Wyk, Elfrieda Terblanche, ?.., Aletta Conradie?, ?.., Nellie Pieterse , Elfrieda vd Vyfer voor: Susan v Schoor en Marina v Gass

 b  Martjie, Sonja le Roux,Gera 

2. Lynnwood Laerskool..ons het nog nie skooldrag gedra nie! En my std 9 foto.

Laaste foto : Std9 Eenling is die menskonsert..ons groep sing ou Engelse liedjies. Aletta Conradie? Retha Hanekom, Louise v As, Martjie, Gera, Sonja le Roux

Voor Louisa Conradie, Sustelle..? en Hilde Eiselin.

Geniet die kuier asb vir my part ook en baie sê asb groete vir al die maters.

Gera

One Response

  1. Dankie vir die fotos Gera.👏🏻
    Ek kon ook nie by die reünie wees nie.
    Sou graag almal weer wou Sien.
    Groete.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *