40 Jaar reünie- 11 Jaar gelede

Ek het op ‘n ou lêer vol kobare, swak gehalte foto’s van ons reünie by Beyritz in 2013 afgekom. Kyk gerus. Dit is hartseer want Danie Wium, Karel Bakker en Theo Senekal op die foto’s is nie meer met ons nie. As julle nog foto’s het, of stories van enige iets van 1973 se klas, stuur dit aan asseblief:- kosiemarais@gmail.com

One Response

  1. Ag dit was nou so lekker om na al die fotos te kyk en sowaar nog almal te herken!
    Dankie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *