May 2, 2026

Jannie slaan bres vir einde van BEE

Onse eie Jannie Rossouw het in ‘n kragtige artikel in die jongste uitgawe van die Financial Mail te velde getrek teen die onding van BEE, die sogenaamde swart ekonomiese bemagtiging draak. Lees hier wat Jannie sê.

Read More »

Hilli word 70

Hilli le Roux Cronje het ook die groot 7 bereik. Haar dogter het hierdie pragtige verjaardagkaartjie gemaak. 70 het inderdaad nog nooit so mooi gelyk nie. Baie geluk Hilli.

Read More »