November 16, 2025

Jannie Rossouw se Nuwe Boek oor ‘n Ou Plek

Onse professor en TV-persoonlikheid Jannie Rossouw het sopas (nog) ‘n nuwe boek die lig laat sien: Die Boogbrug vanaf “Orania II na Orania III” Dit vertel die verhaal van die ontstaan van die plek en hoe dit verkoop is en later die beroemde plek wat dit vandag is, geword het.

Read More »

Willem Theunissen word 70, soos ons almal

Rhodesië het eensydig onafhanklik geword op 11 November 1965. Die Eerste Wêreldoorlog het ge-eindig op 11 November 1918. Willem Theunissen is op 11 November 1955 gebore. Hierdie jaar was vir die meeste van ons die jaar van die groot 7. ‘n Paar van die jonges het nog kans tot volgende

Read More »