Mnr Izak Loots kuier by Jannie
Ons oud-musiekonderwyser, mnr Izak Loots het vanoggend by Jannie Rossouw gekuier. Ons klomp matrieks het hom gryshare gegee, dink ek. Ek onthou ook hoe sy (tweeling?)broer vir my, Shortie Snyman, Daan Malherbe en Izak du Plessis Histologie doseer het in ons eerste en tweede jaar aan UP. Wie onthou hom