October 12, 2024

Le Roux Jooste skryf vanuit die VSA: Orkaan Helene

Ons klasmaat Le Roux Jooste het vir my ons geskryf en ‘n paar foto’s gestuur om iets te vertel van die vernietiging wat die orkaan Helene in sy dorp, Asheville, North Carolina, aangerig het: “Hallo Koos, Jammer vir n laat antwoord maar dit was en is nog steeds vreeslik chaoties

Read More ยป