Elsabe Falkson (Jacobsz) kuier in die Kaap
Ons klasmaats het ‘n sonskyndag (vir ‘n verandering) in die Kaap gehad. Onse Elsabe het spesiaal uit Kanada kom kuier en ‘n groep 73ers het ‘n mini-reünie gehou. Ons kan aanvaar dat die wyn gevloei het. Henning skryf: “Die klomp Kapenaars en twee van Kanada het vanmiddag heerlik saam by