“Hierdie arts protesteer”
My brief het vanoggend (Donderdag 23 Mei 2024) in Beeld verskyn. Dit gaan oor die beoogde Nasionale Gesondheidsversekering, dr Nicholas Crisp se mal projek wat SA se mediese wêreld sal vernietig. “Ek skryf omdat ek woedend is”, Antjie Krog. Die redakteur het so bietjie van my woede geredigeer, hier is