April 30, 2024

Roos skryf oor Roos van Rose – Hilli – in Rooi Rose

Daar was seker iets in die water wat ons in 1973 gedrink het. Op hierdie hoë ouderdom bereik ons klasmaats steeds hoogtepunte 51 jaar later. In die nuutste Rooi Rose (Mei 2024) skryf ons eie Martjie Roos, bekende joernalis, ‘n diepte artikel oor klasmaat Hilli le Roux Cronjé. Hilli was

Read More »