40 Jaar reünie- 11 Jaar gelede
Ek het op ‘n ou lêer vol kobare, swak gehalte foto’s van ons reünie by Beyritz in 2013 afgekom. Kyk gerus. Dit is hartseer want Danie Wium, Karel Bakker en Theo Senekal op die foto’s is nie meer met ons nie. As julle nog foto’s het, of stories van enige