April 22, 2024

Rouline Louw

Rouline Louw ~ (21.08.1955 – 06.06.2023) Rouline is gebore in Outjo in die destydse Suid-Wes-Afrika. Haar pa, wat as ingenieur by Stellenbosch gekwalifiseer het, het in daardie tyd met Afrikaner-beeste geboer. Sy het daar begin skoolgaan, maar na die uitbreek van bek-en-klouseer het haar familie terug Republiek toe getrek en

Read More »