August 26, 2023

Die Groot Aand by Blue Crane

Ons het heerlik gekuier. Later meer (ons moet nou skool toe gaan!)   Dit is nou later. Sondagoggend. Ons kan nou rustig terugkyk op ‘n onvergeetlike naweek, 50 jaar nadat ons in matriek was. Gisteraand het ons die naweek afgesluit saam met die matrieks van 1983, 1993, 2003 en 2013.

Read More »