August 25, 2023

Nog foto’s van Gera (kolbe) Botes

Gera het ‘n boodskap gestuur: Hallo Kosie Ek is so jammer ek kan nie die reunie bywoon nie..en het toe gaan krap tussen al my ou fotos en op n paar afgekom. 1. Matriek funksie saam met ouers : a  boonste foto van agter : Florette de Leeuw, Gerda v

Read More »

Ke Nako! Dit is tyd!

Uiteindelik het die groot naweek aangebreek. Ons hou reünie en die maats het saamgetrek. Die naweek is vanoggend afgeskop met ‘n tipiese skoolopeningseremonie in die nuwe amfiteater wat twee weke gelede ingewy is. Voorheen was dit net ‘n hoop grond. Daarna het hoofseun Henning Pieterse en hoofdogter Sonja Schroeder Bosch

Read More »

Le Roux Jooste

Dankie aan julle almal. My skooldae as n Parkie between nou soveel meer. Soveel inspirasies wat eers jare later betekenis gekry het. Die slimmes, die atlete, die grapmakers, die skaam en stil maar diep dinkers. Almal van julle het my lewe beinvloed. Dankie.Ek het my vrou, Cathy du Buisson in

Read More »