August 21, 2023

Meneer Booysen kuier by die skool

Ons gewilde en bekende onderhoof, later skoolhoof, wat so groot deel was van die vestiging van die atletiekkultuur het by die skool kom kuier. Leeshttps://m.facebook.com/story.php?story_fbid=pfbid02S5LZrAb2gyuM1qx9g7D3pyyiWA5jCuCVzmNWrDLFsdTCZRRcXZfULe1HxXoHQZkNl&id=100080355863547&sfnsn=scwspwa&mibextid=RUbZ1f

Read More »

Marina (van Gass) Klomp

Studeer B.Cur Verpleegkunde by UP(Tukkies)1974-Junie 1978.Tree in huwelik met Henri Jan Willem Klomp wat medies by Tuks studeer het.Tree in huwelik 4November 1978 en is nou al reeds 43 jaar getroud met 3 pragtige dogters almal getroud en 4 kleinkinders.2 seuns en 2 dogters onderskeidelik 3,5 ,9 en 10 jaar

Read More »

Nog foto’s uit die verlede

Nou kom die bydraes mooi in. Henning het vir my hierdie klompie foto’s gestuur. Die Graad 1 foto’s is merkwaardig. Henning, Vossie, Niek, Ben Lamprecht en Andre Nel is ‘n paar klasmaats wat sedert Graad 1 saam op skool was. Wie is daar nog op hierdie foto wat ek nie

Read More »

Magdel de Vries (Maggie Mouton)

Hello julle, Vlooi (Magdel) de Vries hier, nou beter bekend as Maggie Mouton.Ek het my man Alan Mouton in Pretoria ontmoet in 1979 toe hy sy siviele ingenieurswese moes kom klaar “swat” by Pretoria Technikon. Hy en sy pel Dicky Kotze was die enigste Ingenieurstudente vir die jaar 1979 by

Read More »

Ons klasfoto’s

Hier is ons klasfoto’s met die name soos dit in die Eggo verskyn het. Klas 10-2 se foto het sonder name verskyn. Niek Grové, een van daardie klas, sê, tong in die kies, dat hy dink die skool het dit aspris gedoen! Help ons deur die name by te voeg

Read More »

Caroline de Swardt (Stassen)

Ek het begin werk by ‘n ingenieursfirma na matriek, is getroud in 1982 en het 2 seuns gehad. Johann is nou 40 en hy woon in die VSA. Deon is 37 en hy woon in Perth Australia. Ek het 2 kleinkinders, Ashley 12 en Lachlan 9. Ek is in 2001

Read More »

Paar foto’s vanaf Patrys

Patrys het vir ons hierdie foto’s gestuur. Ek herken die Craig tweeling, Dirk Bezuidenhout, Dawie de Vaal. Skryf asb die name van dié wat jy herken in die kommentaar.

Read More »