In April 1972 het ons ook konsert gehou: Eenling is die Mens. Baie dankie Susan Potgieter vir die dokumente.
Wie sal ooit Tannie Kate se wonderlike produksie van Shakespeare se Romeo and Juliet vergeet? Hier is die program en rolverdeling. Baie dankie aan Susan Potgieter wat die foto’s vir ons gestuur het.
Susan het vir ons hierdie kosbare klompie foto’s plus ‘n paar ander interessante dokumente gestuur.