
Millie (Wessels) de Villiers
Ek is in 1975 getroud met AB de Villiers en het 3 seuns. Ons het op Tuks ontmoet. Sonja de Bruyn het die ontmoeting gereel. AB was saam met haar op ons matriekdans. Ons de Villierse is nou 15, met 3 beeldskone, slim skoondogters en 7 gesonde, pragtige kleinkinders. So geseend! Dit