
Ingrid (Nieuwoudt) Krige
Na skool, wat ek baie geniet het, is ek terug Stellenbosch toe waar ek groot geword het. n Heerlike 4 jaar het gevolg. Swot, vriendinne, pret. In my HOD jaar ontmoet ek Willem toe ek en n vriendin by hulle gaan brug speel. Ons is nou 45 jaar getroud.Na n loopbaan